ELEOS KidsKamp 2013

ELEOS KidsKamp 2013

Tydens September 2013 het ons 52 kinders, wat kom uit moeilike omstandighede, geneem op 'n week kamp naby Bela-Bela. Dit was net 'n voorreg om te kon beleef hoe baie die kampe vir die kids beteken, hulle kon net weer speel en kind wees. Ons het ook terapeuties met hulle gewerk rondom skuldgevoelens en dat dit wat met hulle gebeur nie hulle skuld is nie. Mens kan nie help om emosioneel te raak as mens luister na die kinders se stories, stukkende harte en seer nie.

Suggested For You


Christian Podcasts


Related Videos


Inspirations