Laat Genade Heers! (III) God se God-kiekie van jou NOU

Laat Genade Heers! (III) God se God-kiekie van jou NOU

Hierdie is die derde boodskap van die rees LAAT GENADE HEERS! In hierdie boodskap gaan jy die verstommende ondekking maak hoe God jou as gelowige sien na die kruisdood van Sy Seun, Jesus Christus. Ek wil die vertroue uitspreek dat dit vir jou tot groot seen sal wees.

Related Videos


Inspirations