Laat genade heers (I) Menskiekies & Reuse

Laat genade heers (I) Menskiekies & Reuse

Dit het Jakob 20 jaar geneem voordat hy op 'n plek gekom het dat God se genade geheers het in sy lewe. Die menskiekie wat hy van homself gehad en sy vrees vir Esau was die struikelblokke. Luister na hierdie opbouende boodskap en kom op die plek waar God se genade in jou hart heers.

Suggested For You


Christian Podcasts


Related Videos


Inspirations