Laat genade heers (II) Jy het met sondaar-wees en God geworstel en gewen

Laat genade heers (II) Jy het met sondaar-wees en God geworstel en gewen

Hierdie die 2de boodskap in die reeks 'Laat genade heers' fokus op die feit dat ns met sondaar-wees en God geworstel het op die Kruis. U sal beslis dinge anders sien as u weet dat u meer as 'n oorwinnaar is deur Christus wat u liefgehad het.

Related Videos


Inspirations