Dis nogsteeds: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur My Gees se die Here

Dis nogsteeds: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur My Gees se die Here

Tyd is somtyds ons grootste vyand. In hierdie boodskap word ons daaraan herinner dat die Kerk God se werk is. Hy is die bron van ons krag. In hierdie eeu van tegnologie wat dit vir ons almal makliker maak, is die boodskap: dis nie deur krag of deur geweld nie, maar deur My Gees nogsteeds relevant. Die Kerk is nie 'n menslike instelling of maatskappy nie. Die Kerk is Christus se liggaam, en behoort op Sy voorgeskrewe manier te bestaan.

Related Videos


Popular Now