Channel Views:1,141Total Upload Views:
Subscribers:1Joined:Oct 01, 2010
Last Visit Date:2010-10-01T15:34:04
"like a real child of the soil of Africa she is multi lingual and speaks Afrikaans, English & Xhosa which is also the language of Madiba and The President. this puts her in a league of her own. in this land of opportunity it will not be surprising to see Tania Bisset's name among the "most influential People of this country" FATIMA ABDOOL "die lewe bestaan uit uiteenlopende karakters wie almal op hierdie plekkie, wat ons aarde noem saamleef, en dit dan beskawing noem. soms kom daar n baie unieke persoon op ons paaie wat die grenslyne van die lewe verbreed en mense se lewens radikaal verander. Soms is die genialiteit daarvan gesetel in eie ondervindings wat dan tot sy reg kom in hulp aan ander. Tania Bisset is so n mensie - iemand wat tyd maak vir ander en in verskillende dimensies bedien van persoonlike vlak tot die groter gehore. Sy is moeder, vrou, vriendin - haar passie vir lewe en die energie wat sy uitstraal is min mense beskore en dit is aansteeklik. Om haar te ken is n voorreg, want haar standvastigheid in haar geloof in Jesus Christus maak van haar die tipe moeder Theresa waardeur mens die ware Jesus-liefde ervaar. Tania - dankie dat ek jou kan ken, en dat jou unieke menswees n heerlike aansteeklikheid is" JOSIE RAATH, UITVOERENDE VERVAARDIGER - RADIOKANSEL
COMMENTS( )
See All Comments